NUWE EIENAARS BY BOTTELSTOOR
Baie geluk aan Herbert en Debbie Wheeler wat MARKED RITE LIQUORS te Aliwal-Noord gekoop het. Debbie en haar span, Sydney en Odette, is vanaf 1 Maart 2008 te sien in hierdie bottelstoor wat te Grey Straat 7, Aliwal-Noord/Aliwal-North, geleë is.
Baie geluk met die nuwe besigheid! Ons weet dat dit baie voorspoedig sal gaan.